
BESTE
VIR
2022!



GERIEWE





VAT



Ons Missie
Om leerders ‘n basiese geletterdheid, markverwante beroepsopleiding en ‘n Christelike gegronde onderwys in diens van die gemeenskap aan te bied.
Ons Visie
Om leerders in die samelewing in te stuur as verantwoordelike en onafhanklike volwassenes.
Inligting oor Keurhofskool
Keurhof Skool is ‘n parallelmedium-sekondêre skool in Klerksdorp in die Noordwes-provinsie. Die skool is vir studente in die kategorie matig tot ligte leerprobleem.
Keurhof is ‘n skool met besonderse karakter en ‘n uitsonderlike tradisie.

KONTAK
Adres:
H/v Goldenway en Kleynhans Straat, Pienaarsdorp, Klerksdorp
H/v Goldenway en Kleynhans Straat, Pienaarsdorp, Klerksdorp
Skakel: 018 462 9981/2
Faks: 018 462 8563
Epos: info@keurhof.co.za
© Kopiereg 2022 | Keurhof Skool | Alle Regte Voorbehou | Webblad deur Colad Creative - Graphic & Web Design